# Die Stad Tshwane sê kragonderbrekings raak steeds voorstede in die westelike, noordelike en oostelike dele van die metro. Die onderbrekings het gisteraand net voor tienuur plaasgevind toe die krag by die Kwagga-toevoersubstasie uitgeskakel het. Die metro se woordvoerder, Lindela Mashigo, sê spanne is hard besig om die probleem op te los. Hy sê dit is nog nie bekend hoe lank die herstelwerk sal duur nie.
Gedeeltes van Tshwane sedert verlede nag sonder krag [KLANK]
ENG MashigoonPowerfailure