Skip to content

AZAPO sê NGV is sterkste instrument om SA se ongelyke gesondheidsorgstelsel te beëindig [KLANK]

# Die Azanian People’s Organisation het hul steun vir die Nasionale Gesondheidsversekering herhaal en sê dit is die kragtigste instrument om die onregverdige en ongelyke gesondheidsorgstelsel in Suid-Afrika te beëindig. Sedert president Cyril Ramaphosa die NGV-wet verlede jaar in Mei onderteken het, het agt verskillende groepe dit in die hof betwis. Jabu Rakwena van AZAPO sê sommige lede van die regerende elite is gekant teen die implementering van die NGV omdat hulle voordeel trek uit die huidige stelsel:

ENG RakwenaonNHI