Skip to content

Tiende verdagte in Limpopo-kitsbankontploffings in Hammanskraal vasgetrek [KLANK]

# Die polisie in Limpopo het ‘n tiende verdagte in hegtenis geneem wat vermoedelik deel is van ‘n berugte sindikaat agter ‘n vlaag bomaanvalle op kitsbanke in die provinsie in 2023 en 2024. Die jongste inhegtenisneming volg ná ‘n voortgesette intelligensie-gedrewe operasie deur die provinsiale opsporingspan. ‘n Polisiewoordvoerder, Malesela Ledwaba, sê ‘n 50-jarige man is by sy skuilplek in Stinkwater, Hammanskraal, buite Tshwane aangekeer:

ENG MaleselaonLinked