Skip to content

AfriForum nader die hof oor Tshwane se omstrede skoonmaaktarief [KLANK]

# AfriForum het ‘n dringende aansoek by die hof ingedien om te verhoed dat die Stad Tshwane voortgaan met die heffing van die omstrede skoonmaaktarief op inwoners. Die Hooggeregshof in Pretoria het in Junie die heffing onwettig verklaar, en die metro se aansoek om verlof tot appèl is ook van die hand gewys. Tshwane het egter in September ‘n petisie by die Hooggeregshof van Appèl ingedien, wat gelei het tot die opskorting van die aanvanklike hofbevel. Arno Roodt van AfriForum sê hulle wil hê die heffing moet herroep word totdat die appèlproses afgehandel is:

AFR RoodtOnLevy