Skip to content

Trump sê ‘n vredesooreenkoms om die oorlog in Gaza te beëindig is baie naby [KLANK]

# Die Amerikaanse president Donald Trump sê hy is optimisties oor die vordering wat gemaak is met ‘n vredesooreenkoms in Gaza. Onderhandelinge om ‘n ooreenkoms gebaseer op Trump se wapenstilstandsplan in Gaza te finaliseer, duur voort in Egipte. Die Amerikaanse spesiale gesant Steve Witkoff en senior adviseur Jared Kushner sal na verwagting vandag by die onderhandelinge aansluit om te help met die logistieke besonderhede rondom ‘n wapenstilstand en gyselaarsvrylating. Trump het by die Withuis gesê hy glo ‘n ooreenkoms is baie naby:

ENG TrumpOnPeace