Skip to content

NVG gaan Vusimuzi ‘Cat’ Matlala se appèl teen sy borgtogweiering teenstaan ​​[KLANK]

# Die Nasionale Vervolgingsgesag sê hulle het ‘n mosie ontvang van die omstrede sakeman Vusimuzi “Cat” Matlala, dat hy van voorneme is om teen die Alexandra-landdroshof se borgtogweiering verlede maand, te appelleer. Hy en nog vier word daarvan beskuldig dat hulle die mislukte sluipmoord op Matlala se voormalige vennoot, die sosiale vlinder, Tebogo Thobejane, in Oktober 2023 beplan het. Die Gautengse woordvoerder van die Vervolgingsgesag, Phindi Mjonondwana, sê hulle sal Matlala se appèlaansoek teenstaan:

ENG MjonondwanaOnAppeal