Skip to content

ANC in Ekurhuleni sê gedissiplineerde aktivisme is hoeksteen vir wenstrategie in 2026 plaaslike regeringsverkiesing [KLANK]

# Die ANC in Ekurhuleni het herbevestig dat groepseenheid en gedissiplineerde aktivisme die hoeksteen van hulle wenstrategie vir die 2026 plaaslike regeringsverkiesing sal wees. ANC-woordvoerder, Andile Mngwevu, sê ‘n omvattende sessie word gewy aan die 2026 verkiesingstrategie, en fokus op die konsolidering van verkiesingsmag en die terugwen van verlore steun. Hy sê die strategie is gegrond op die beginsel dat verkiesings nie alleen deur veldtogte gewen word nie, maar deur deurlopende dienslewering en volgehoue gemeenskapsinteraksie:

ENG Andileon2026Elections