# Die nywerheidsvakbond GIWUSA sê die beplande bekendstelling van Eskom se herstrukturering en instelling van ‘n mededingende groothand-elelektrisiteitsmark sal energie-apartheid ingrawe. Die regering sien die bemarking van groothandelektrisiteit as ‘n sleutelstap in die ewolusie van ‘n ten volle mededingende kragvoorsieningsbedryf in die land. Die president van GIWUSA, Mametlwe Sebei, sê hulle was nog altyd gekant teen die ontbondeling en privatisering van Eskom:
GIWUSA steeds teen skep van ‘n mededingende groothandel-elektrisiteitmark [KLANK]
ENG MametlweonRestructuring