Skip to content

Do More-stigting bevorder vroeë kindervoeding [KLANK]

# Die Do More-stigting sê goeie voeding is noodsaaklik vir die vorming van kinders se vermoë om te leer en later sukses te behaal. Nasionale Voedingsweek vind van die 9de tot die 15de Oktober plaas. Jessica Ronaasen van die stigting sê navorsing het bewys dat vertragings in vroeë kinderjare deur chroniese wanvoeding veroorsaak word een van die sterkste aanduidings is van ‘n kind se toekomstige leer- en verdienstepotensiaal. Sy het bygevoeg bydat vroeë voedingsingrypings soos voedingskemas, voedingsopvoeding, en groeimonitering noodsaaklik is:

ENG RonaasenOnNutrition