# Tshwane se onderburgemeester, Eugene Modise, sê onwettige waterverbindings plaas groot druk op die metro se waterinfrastruktuur en ontneem betalende inwoners billike toegang. Spanne het Maandag as deel van die spesiale diensleweringsoperasie onwettige waterverbindings in Mamelodi en Nelmapius ontkoppel. Modise sê hulle sal voortgaan om streng stappe te doen om die metro se hulpbronne te beskerm en billike dienslewering vir almal te verseker:
Tshwane ontkoppel onwettige waterverbindings in Mamelodi [KLANK]
ENG EugeneonWater