# Rugby: Dertien Springbok-spelers, insluitend Handrè Pollard, Wilco Louw en Canan Moodie, is ingesluit in die Bulle se 31-man-toergroep vir die Verenigde Rugby Kampioenskapwedstryde teen Ulster, Connacht en Glasgow Warriors. Pollard is op die punt om sy tweede Bulle-debuut te maak na hy weer by van Leicester Tigers by die Bulle aangesluit het. Kaptein Marcell Coetzee is uit na hy nie ‘n kopbeseringsevaluering geslaag het nie, terwyl Kurt-Lee Arendse ‘n dyspierbesering het. Afrigter Johan Ackermann sê hy hoop om die Bokke vinnig te integreer:
Rugby: 13 Springbokke by die Bulle se toergroep van 31 ingesluit vir VRK wedstryde in Ierland en Skotland [KLANK]
ENG AckermannOnPlayers