Skip to content

DA beklemtoon behoefte aan akkurate inligting om wanvoeding in Gauteng te beveg [KLANK]

# Die DA sê akkurate data en rekordhouding is van uiterste belang om kinderwanvoeding in Gauteng te beveg. Die party se woordvoerder van Gesondheid in die provinsie, Jack Bloom, sê vroeë opsporing maak geteikende voedseloptrede moontlik. Tydens ‘n toesigbesoek aan die Weilers-plaaskliniek, het die DA foute in die aangetekende wanvoedingsrekords gevind en ook toerustingstekorte. Bloom vra vir beter stelsels en meer dieëtkundiges en kritiseer die regering se wanbestuur wat gelei het tot verrotting van voedsel in verlate voedselbanke:

ENG-BloomOnMalnutrition