# ‘n Groep deelnemers aan die Globale Sumud-flottielje wat deur Israel gedeporteer is, beweer hulle is mishandel. Een-en-twintig van die voormalige aangehoudenes het Sondag in Madrid aangekom en hulle vrees uitgespreek oor hul mede-aktiviste wat steeds in Israel is. Hulle was onder sowat 450 aktiviste wat verlede week in hegtenis geneem is aan boord van humanitêre hulpvaartuie wat kos, water en medisyne vervoer het. Diegene wat tussen Woensdag en Vrydag aangehou is, is na Israel geneem, waar baie steeds in die tronk is. Israel het die bewerings ontken,
Gaza-flottielje-aktiviste wat terugkeer beweer hulle is mishandel in Israelse tronk