# Die leier van die GOOD-party, Patricia de Lille sê Unite for Change verteenwoordig meer as slegs ‘n politieke samesmelting. Sy beskryf dit as ‘n nuwe inklusiewe rigtingwyser voor die Plaaslike Verkiesings in 2026. De Lille sê die samesmelting van die GOOD-party, Build One South Africa en RISE Mzansi, spreek die fragmentasie van die opposisie aan. Sy moedig burgers aan, veral die jeug, om by die strewe na ‘n beter Suid-Afrika aan te sluit:
De Lille vra die jeug om by die strewe na verandering aan te sluit [KLANK]
ENG-DeLilleOnElections