Skip to content

Rugby: Voormalige Engelse rugbyheld, Lewis Moody, met motorneuronsiekte gediagnoseer [KLANK]

# Rugby: ‘n Lid van Engeland se Wêreldbeker-wenspan van 2003, Lewis Moody, is met motorneuronsiekte gediagnoseer. Die 47-jarige, wat in 2005 saam met die Britse en Ierse Leeus getoer het, het uitgevind dat hy die siekte het nadat hy gedurende oefening in ‘n gimnasium ‘n swakheid in sy skouer ondervind het. Spelers soos Joost van der Westhuizen, Doddie Weir en Rob Burrow is die paar jare as gevolg van die siekte oorlede. Moody het aan die BBC gesê die diagnose is ‘n reuse-skok, maar hy fokus daarop om positief te bly:

ENG MoodyOnStayingPositive