Skip to content

Staatdiensvakbond sê onderwysers moet kry wat hulle toekom [KLANK]

# Die Vereniging vir Staatsamptenare sê ondanks opvoeders se diepgaande impak, veral in landelike en gemarginaliseerde gemeenskappe, word hulle aan hulle eie lot oorgelaat om verkrummelde infrastruktuur, onvoldoende hulpbronne en ‘n gebrek aan erkenning te trotseer. Daar is tans ongeveer 405-duisend opvoeders in die land se onderwysstelsel. Claude Naicker van die Staatsamptenaar sê opvoeders moet nie net toegerus wees om die kurrikulum aan te bied nie, maar ook om te reageer op trauma, ongelykheid en die eise van ‘n vinnig ontwikkelende digitale wêreld:

ENG NaickerOnTeachers