Skip to content

FOSA veroordeel sinnelose noodlottige geweld by ‘n taverne in Bronkhorstspruit [KLANK]

# Die Forum for South Africa het die moord op vyf mense Sondag by ‘n taverne in Zithobeni, Bronkhorstspruit, veroordeel. Die polisie sê twee verdagtes het die taverne binnegegaan en een van die klante aangesê om sy gelisensieerde vuurwapen aan hulle te oorhandig. ‘n Skoot het afgegaan, waarop klante uitgehardloop het, waar die verdagtes lukraak op die mense geskiet en ses mense gewond het. Die leier van FOSA, Tebogo Mashilompane, vra die polisie om die oortreders spoedig aan te keer:

ENG TebogoonZithobeni