Skip to content

Saftu verwerp die staat se gelekte Groei- en Insluitingstrategie [KLANK]

# Die vakbondfederasie, SAFTU het kommer uitgespreek oor die uitgelekte Groei- en Insluitingstrategie. Die strategie wat deur die ministers van Finansies en Handel, Nywerheid en Mededinging opgestel is, stel ‘n ambisieuse plan om ekonomiese groei tot 3,5-persent te verhoog en werkskepping te laat herleef. Saftu se woordvoerder, Newton Masuku, sê regeringsbeleid het werkgeleenthede vernietig, ongelykheid verdiep, openbare dienste laat ineenstort asook die staatskas en natuurlike rykdom van die land geplunder:

ENG NewtonLeaked