Skip to content

ActionSA kritiseer die heraanstelling van Kenny Kunene as burgemeesterskomiteelid vir Vervoer [KLANK]

# ActionSA is bekommerd oor die heraanstelling van Kenny Kunene as Johannesburg se burgemeesterskomiteelid vir Vervoer. Kunene is uit die Patriotic Alliance se geskors en het bedank as raadslid en burgemeesterskomiteelid nadat hy by die Sandton-huis van die moordbeskuldigde Katiso “KT” Molefe gesien is toe die Valke toegeslaan het om die omstrede sakeman in hegtenis te neem. ActionSA se Joyce Ntombela sê Johannesburg verdien bekwame leiers wat gekies word vir hul vermoë om diens te lewer, nie as pionne in onbestendigde koalisies nie:

ENG JoyceonKunene