Skip to content

Motorsport: Russell wen in Singapoer terwyl McLaren die vervaardigerskampioenskap beklink [KLANK]

# Motorsport: Mercedes se renjaer, George Russell, het ‘n oortuigende oorwinning in die Singapoerse Grand Prix behaal, sy tweede van die seisoen. Max Verstappen van Red Bull en Lando Norris van McLaren het onderskeidelik tweede en derde geëindig. Oscar Piastri moes met die vierde plek tevrede wees, en sy voorsprong bo spanmaat Norris is nou verminder tot 22 punte in die bestuurderskampioenskap. Intussen het McLaren die vervaardigerskampioenskap die tweede agtereenvolgende jaar beklink. Russell sê hy is gelukkig oor sy oorwinning:

ENG RussellOnVictory