Skip to content

RISE Mzansi-leier sê Unite for Change behoort aan Suid-Afrikaners [KLANK]

# Die leier van Rise Mzansi, Songezo Zibi het gevra vir ‘n volledige hersiening van Suid-Afrika se politieke leierskap na een wat visie, integriteit en generasievernuwing voorstaan. RISE Mzansi het saam met die GOOD-party en Build One South Africa ‘n ​​politieke party, Unite for Change, gestig om aan die plaaslikeverkiesing van 2026 deel te neem. Zibi sê geen enkele politieke party het al die eienskappe wat nodig is om die land reg te ruk nie:

ENG ZibiOnLeadership