Skip to content

ANC steun SAPD-span wat na Frankryk gestuur is om Mthethwa se dood te ondersoek [KLANK]

# Die ANC se sekretaris-generaal, Fikile Mbalula sê die party ondersteun die Suid-Afrikaanse polisie ten volle in die stuur van ‘n span ondersoekers na Frankryk om te help met die ondersoek na ambassadeur Nathi Mthethwa se dood. Mbalula het tydens die ANC se nasionale uitvoerende komiteevergadering in Ekurhuleni gesê die verlies van ‘n ambassadeur onder sulke omstandighede moet nie ligtelik opgeneem word nie. Hy het bygevoeg dat die ANC samewerking met die Franse owerhede verwelkom om te verseker dat ‘n behoorlike ondersoek uitgevoer word:

ENG-MbalulaOnMthethwa