# Die Konstitusionele Hof het redes gegee waarom dit die MK-party se dringende aansoek van die hand gewys het om president Cyril Ramaphosa se besluit om die minister van Polisie, Senzo Mchunu, op spesiale verlof te plaas, om te keer. Die party en sy leier, voormalige president Jacob Zuma, het gevra dat die hof die aanstelling van waarnemende minister van Polisie Firoz Cachalia tersyde stel. In die redes vir die uitspraak, het regter Rammaka Mathopo gesê regstreekse toegang is nie geregverdig nie:
Konstitusionele Hof gee redes waarom MK-party se aansoek oor Mchunu se verlof van die hand gewys is [KLANK]
ENG MathopoOnReasons