Skip to content

Eerste minister Starmer sê Brittanje moet haat teen Jode uitwis [KLANK]

# Die Britse eerste minister, Keir Starmer, sê die land moet ʼn toenemende vlaag anti-Semitisme oorwin. Twee mense is gister by Heaton Park-sinagoge in Manchester dood toe ʼn motor hulle getref en hulle met messe gesteek is. Vier mense is gewond. Die polisie het die aanvaller, wat as die 35-jarige Jihad Al-Shamie geïdentifiseer is, op die toneel doodgeskiet. Drie mense wat verdink word van die opdrag, voorbereiding en aanhitsing tot terrorisme, is gearresteer. Starmer beskryf die aanval as grusaam:

ENG StarmerOnProtection