Skip to content

Gauteng se beleid van geen verdraagsaamheid word verskerp om orde te herstel [KLANK]

# Die Gautengse Vervoerinspektoraat sê hy sal voortgaan om sy wetstoepassingoperasies te verskerp om orde te herstel en pendelaars se veiligheid te verbeter. In die week van 22 tot 28 September is 62 onpadwaardige minibustaxi’s van die provinsie se paaie verwyder en beamptes het een-duisend-104 verkeersboetes uitgereik. Die Departement van Paaie en Vervoer se woordvoerder, Lesiba Mpya, sê 469 van hierdie kennisgewings is met die hand verwerk en 635 deur die elektroniese stelsel:

ENG LesibaonUnroadworthy