Skip to content

Vereniging eis aksie teen hoë vakatures in Departement van Water en Sanitasie [KLANK]

# Die Vereniging van Staatsamptenare sê hy is diep bekommerd oor die Departement van Water en Sanitasie die hoogste vakantheidsyfer in die staatsdiens het. Regeringsdepartemente het sowat 100-duisend vakante betrekkings met hierdie departement wat ‘n vakantheidsyfer van 23,89-persent het. Dis meer as die Departement van Openbare Werke en Administrasie se teiken van agt-persent. Claude Naicker van die vereniging sê dis skokkend dat die Departement van Water en Sanitasie sedert die 2023/2024 boekjaar 500-miljoen-rand aan konsultante betaal het:

ENG NaickerOnVacancies