Skip to content

AfriForum sê bepalings en voorwaardes in die BELA-wet se regulasies verskaf nie meer duidelikheid nie [KLANK]

# AfriForum het kommentaar ingedien oor die Wysigingswet op Basiese Onderwyswette se regulasies. Die minister van Basiese Onderwys, Siviwe Gwarube, het in Augustus die eerste twee stelle regulasies onder die BELA-wet vir openbare kommentaar gepubliseer. Hierdie regulasies hou verband met belangrike bepalings van die Suid-Afrikaanse Skolewet wat skoolkapasiteit en skooltoelating betref. AfriForum se woordvoerder, Alana Bailey, sê van die mees omstrede kwessies is die rol van skoolbeheerliggame teenoor dié van provinsiale departemente, en skole se taalbeleid:

AFR BaileyOnRegulations