Skip to content

Gqeberha-polisie se Blitspatrollie konfiskeer dwelms van meer as R28-miljoen [KLANK]

# Die Gqeberha-polisie se Blitspatrollie in die Oos-Kaap het gister op die M17 in die Coega industriële gebied drie verdagtes in hegtenis geneem en beslag gelê op dwelms met ‘n geskatte waarde van meer as 28-miljoen-rand. Die woordvoerder van die polisie Sandra Janse van Rensburg sê die Blitspatrollie het gesien hoe die verdagtes groot sakke uit die bosse dra en in hul wit Toyota RAV4 laai. Toe die polisie hulle nader, het hulle voorgegee om niks van die vrag in die voertuig te weet nie:

ENG RensburgonConfiscates