Skip to content

Sokker: Afrigter Broos aanvaar verantwoordelikheid, fokus op volgende wedstryde ná FIFA punte aftrek [KLANK]

# Sokker: Bafana Bafana se afrigter, Hugo Broos, sê dit is nie nodig vir ‘n ondersoek na FIFA se besluit om drie punte teen Suid-Afrika af te trek in hul Wêreldbeker-kwalifiseringsveldtog nie. Die minister van Sport, Gayton McKenzie, het dit ‘n verleentheid genoem waarna Broos gedeeltelike verantwoordelikheid aanvaar het, saam met sy personeel, SAFA, en die betrokke speler. Hy het die nasie aangespoor om aan te beweeg en te fokus op opkomende wedstryde, en belowe sy span gaan veg soos leeus:

ENG-BroosOnFIFA