# Die vakbond NEHAWU hou vandag ‘n Provinsiale Dag van Aksie wat op die Departement van Gesondheid gerig is. Lede gaan ‘n memorandum van eise aan die LUR vir Gesondheid, Nomantu Nkomo-Ralehoko oorhandig, te midde van uitdagings oor ondermeer korrupsie, wanadministrasie, vervalle infrastruktuur, vakante poste, kommer oor Beroepsgesondheid en -veiligheid, en vakbond-teistering. NEHAWU sê die Spesiale Ondersoekeenheid se verslag oor die Tembisa-hospitaal beklemtoon kroniese mislukkings, en belowe om die stryd vir gehalte gesondheidsorg voort te sit.
NEHAWU Gauteng hou Provinsiale Dag van Aksie oor gesondheidkrisis