Skip to content

ANC beloof om lede wat by korrupsie betrokke is, te isoleer en dissiplineer [KLANK]

# Die ANC sê hy sal alle lede wat by korrupsie betrokke is, isoleer en dissiplineer. Die ANC-sekretaris-generaal Fikile Mbalula het op ‘n nuuskonferensie oor die uitkomste van die nasionale werkkomiteevergadering gesê korrupsie ondermyn dienslewering, beroof die armes, en verraai die waardes van die party. Hy het bygevoeg die wat wandade pleeg, staan alleen en sal die gevolge dra en nie agter die ANC kan wegkruip nie, omdat die party daartoe verbind is om korrupsie bloot te lê en uit te roei:

ENG MbalulaOnCorruption