Skip to content

DA sê om baba-redders as misdadigers te hanteer sal honderde vermybare babasterftes veroorsaak [KLANK]

# Die DA sê om baba-redders as misdadigers te verklaar sal tot die onnodige dood van honderde babas lei. Die Departement van Maatskaplike Ontwikkeling wil die Kinderwet aanpas om die veilige weggee van babas soos kinderverlating te hanteer. Die party voer aan die stap is roekeloos en ongrondwetlik. Die DA-lid, Alexandra Abrahams, waarsku sonder ‘n veilige proses sal meer babas in onveilige plekke soos stortingsterreine, velde en rioolpype gelos word:

ENG AbrahamsOnInfants