Skip to content

Rugby: Thomas du Toit geniet sy verantwoordelikhede in die Springbok-span [KLANK]

# Rugby: Die Springbok-stut Thomas du Toit geniet sy verantwoordelikhede in die nasionale span. Die 30-jarige was in die opdrafspan in die laaste vier toetse: in Kaapstad teen Australië, in Auckland en Wellington teen Nieu-Seeland en verlede week in Durban teen Argentinië. Hy is in die tweede helfte van die laaste drie toetse vervang deur een van die wêreld se beste skrum-werkers, Wilco Louw. Du Toit sê hy is baie gemaklik in die span en met wat van hom verwag word:

ENG DuToitOnTeamRole