Skip to content

UDM dien amptelike klag by Menseregtekommissie in teen omstrede mediafiguur Mchunu [KLANK]

# Die United Democratic Movement sê hy het ʼn amptelike klag by die Menseregtekommissie ingedien teen die omstrede mediafiguur, Ngizwe Mchunu. Die 44-jarige Mchunu loop onder kritiek deur nadat hy ʼn video van homself aanlyn geplaas het waarin hy neerhalende aanmerkings maak oor foto’s van ʼn homoseksuele paartjie in tradisionele klere wat soos ʼn veldbrand versprei het. Yongama Zigede van die UDM sê in plaas daarvan om eenheid te bewerkstellig, sleep Mchunu se woorde die land terug na verdeeldheid en haat:

ENG YongamaonHateSpeech