Skip to content

Waarnemende Oos-Kaapse premier sê die nuwe voertuigsektor moet aangegryp word [KLANK]

# Die Oos-Kaap se waarnemende premier, Mlungisi Mvoko, sê die voertuigsektor se toekoms is in groenenergie-voertuie en soos sake staan is Chinese voertuigvervaardigers tans wêreldleiers. Hy het die hoofrede gelewer op die vierde Suid-Afrikaanse Voertuigweek in Gqeberha. Mvoko het die belangrikheid van die voertuigsektor beklemtoon, veral in die provinsie, en sê dis die hoofbron van vaardighede en belegging, veral in Oos-Londen, Gqeberha en Kariega:

ENG MvokoonAutomotive