Skip to content

Withuis waarsku afleggings kan volg indien sluiting voortduur [KLANK]

# Die Withuis sê regeringsagentskappe maak gereed vir besnoeiings en afleggings wat sal plaasvind indien die afsluiting voortduur. Die regeringsluiting het gister begin nadat Republikeine en Demokrate in die Kongres nie kon saamstem oor ʼn nuwe bestedingsplan nie. Demokrate wil waarborge hê oor gesondheidsorgbefondsing terwyl Republikeine ʼn tussentydse maatreël wil gebruik om die regering tot middel-November oop te hou. Die Withuis se perssekretaris, Karoline Leavitt, sê die Demokrate veroorsaak die sluiting:

ENG LeavittOnDemocrats