# Die Gautengse Provinsiale Regering finaliseer ‘n alternatiewe perseel vir die Akasia-polisiestasie om personeelverblyf te verbeter en wetstoepassingsdienste te versterk. Die regeringswoordvoerder in Gauteng, Elijah Mhlanga, sê premier Panyaza Lesufi het bevestig die nuwe perseel sal aandag skenk aan die infrastruktuur-uitdagings wat dienslewering belemmer het. Hy sê die verkryging sal na verwagting teen Desember voltooi wees, met hervestiging wat in fases sal volg:
Gauteng finaliseer binnekort nuwe perseel vir Akasia-polisiestasie [KLANK]
ENG-MhlangaOnAkasia