# Die GOOD-party sê polisieklopjagte in Kaapstad ontbloot krake in die DA se bewering van skoon regering. Die party verwelkom pogings om korrupsie aan te pak en loof die Handelsmisdaad-ondersoekeenheid vir die gekoördineerde werksaamhede wat beweerde munisipale verkrygings-onreëlmatighede teiken. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herron, beloof om pogings te ondersteun wat deursigtigheid en eerlike dienslewering bevorder:
GOOD-party sê klopjagte in Kaapstad wys die krake in die DA se bewering van skoon regering [KLANK]
ENG HerronOnCracks