Skip to content

München se Oktoberfees-terrein bly gesluit na bomdreigement en onploffings in die stad

# Die perseel van München se Oktoberfest sal tydelik gesluit bly nadat ‘n brand en ontploffing ‘n gebou in die suidelike deel van die Duitse stad geruk het. Die organiseerders van die bierfees sê op hulle webwerf dat hulle ‘n bomdreigement ontvang het. Die polisie sê ploftoestelle is in ‘n woonstelgebou in die noorde van München gevind en hulle ondersoek ‘n moontlike verbintenis met die fees wat jaarliks in die middestad van die Beierse hoofstad plaasvind.