# Die ANC-jeugliga sê wyle Suid-Afrikaanse ambassadeur in Frankryk, Nathi Mthethwa, het sy jeug en energie toegewy aan die bevrydingstryd en die bemagtiging van jongmense in die beweging. Die liga se woordvoerder, Zama Khanyase, sê as nasionale uitvoerende lid van die liga in die 90’s het Mthethwa ‘n belangrike rol gespeel om die jeug te mobiliseer onder die vaandel van die ANC, tydens ‘n beslissende tydperk in die land se oorgang na demokrasie:
ANC-jeugliga sê Mthethwa het sy jeug en energie toegewy aan bevrydingstryd [KLANK]
ENG ZamaonMthethwa