# Action Society het ‘n amptelike klag by die Openbare Beskermer ingedien oor die polisie se hantering van die moord op die vierjarige Tamia Botha in Paarl-Oos in die Wes-Kaap in 2022. Drie jaar later is daar steeds nie enige verdagtes aangekeer nie, en die familie ontvang teenstrydige opdaterings. Juanita du Preez van die organisasie sê hulle vra vir ‘n dringende ondersoek na wanadministrasie, die aanstelling van ‘n senior ondersoekbeampte, gereelde kommunikasie met die familie, en die aanspreeklikheid van beamptes wat nie hulle pligte nakom nie:
Action Society dien klagte in by Openbare Beskermer oor polisie-vertragings [KLANK]
ENG DuPreezOnMurderCase