Skip to content

Twee voormalige werknemers van Gauteng Onderwysdepartement gevonnis [KLANK]

# Twee voormalige werknemers van die Gautengse Onderwysdepartement en ʼn medebeskuldigde verskyn na verwagting vandag en môre in die Palm Ridge-landdroshof om gevonnis te word. Die drie is in Mei skuldig bevind aan talle klagtes wat bedrog, vervalsing en diefstal insluit. Die departement se woordvoerder, Steve Mabona, sê die drie was deel van ʼn skelmstreek met spookwerkers wat die departement uit sowat 3,8-miljoen-rand bedrieg het:

ENG MabonaOnExTeachers