# Die Vryheidsfront Plus sê hy neem kennis van die Ekurhuleni-munisipaliteit se jongste aksieplan om ernstige watertekorte in Bedfordview te hanteer. Inwoners beleef reeds maande lank wateronderbrekings wat hul lewens ontwrig. Jennifer Glover van die VF Plus sê woorde is nie genoeg nie, want die gemeenskap verdien tasbare resultate en volhoubare, betroubare watervoorsiening:
VF Plus sê Bedfordview-inwoners verdien volhoubare, betroubare watervoorsiening [KLANK]
AFR JenniferonMaintain