Skip to content

GOOD-party sê die Wes-Kaapse 2025 Ekonomiese Oorsig en Vooruitsigte is oninspirerend [KLANK]

# Die GOOD-party sê die Wes-Kaapse LUR vir Finansies, Deidré Baartman, se provinsiale ekonomiese oorsig en vooruitsigte was net so oninspirerend soos die ekonomiese data wat sy aangebied het. Die 2025 Provinsiale Ekonomiese Oorsig en Vooruitsigte het onder andere op die ekonomie, werkloosheid, energie, gesondheidsorg en misdaad gefokus. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herron, sê hoewel die LUR praat van ‘n groeikoers wat vanjaar op 0,8 persent geprojekteer word, het die groei-vir-werk-plan vier- tot ses-persent groei belowe:

ENG BrettonJobsPlan