# Die KwaZulu-Natal rampbestuursentrum moniteer hoë-risiko gebiede nadat swaar reën paaie in die provinsie ontwrig het. ‘n Bakkie is gister van ‘n lae brug in Pietermaritzburg af weggespoel, met die bestuurder wat veilig ontsnap het. Die woordvoerder van die Departement van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Senzelwe Mzila sê ‘n vlak vier weerwaarskuwing bly in werking vir erge storms, insluitende sterk winde, hael, en swaar reën:
KZN-rampbestuursentrum moniteer hoë-risiko gebiede na swaar reën [KLANK]
ENG MzilaOnMonitoring