# Die vakbondfederasie Saftu sê onthullings in die Spesiale Ondersoekeenheid se verslag oor die Tembisa-hospitaal in Gauteng toon nie bloot wanadministrasie nie, maar die stelselmatige diefstal van hulpbronne waar lewens gered moes word. Die verslag het drie gekoördineerde sindikate ontbloot wat verantwoordelik is vir die plundering van meer as twee-miljard-rand. Saftu se woordvoerder, Asive Dyani, sê die plunderaars het nie net geld gesteel nie, maar ook die lewens en waardigheid van die werkersklas en armes wat afhanklik is van openbare gesondheidsorg:
Saftu woedend oor SOE-verslag rakende plundering van Tembisa-hospitaal [KLANK]
ENG AsiveonTembisaHospital