# Die speaker van die Nasionale Vergadering, Thoko Didiza, vra groter deelname van die jeug in parlemente en globale besluitnemingsplatforms. Volgens die Interparlementêre Unie is slegs 2,8-persent van die wêreld se parlementariërs jonger as 30 en 73-persent hoërhuise het geen lede jonger as 30 nie. Didiza het die P20 Jong Parlementariërs Forum toegespreek en beklemtoon jong mense is ʼn belangrike mag in die vorming van inklusiewe, volhoubare en vreedsame gemeenskappe:
Nasionale Vergadering se speaker vra dat jeug meer ingesluit word by besluitneming [KLANK]
ENG DidizaOnYoungPeople