# President Donald Trump van Amerika het ʼn 20-punt-vredesplan vir Gaza bekendgestel wat Hamas nog moet aanvaar. Hy het gister by die Withuis met die Israelse eerste minister, Benjamin Netanyahu, vergader. Die plan sluit in dat Hamas gyselaars vrylaat terwyl Israel Palestynse gevangenes vrylaat; dat Israel aan die Palestynse gebied onttrek; en dat Hamas sy wapens neerlê. Trump sê hy sal ook ʼn nuwe internasionale oorgangsliggaam, die Vredesraad, aanstel:
Trump onthul 20-punt-vredesplan om oorlog in Gaza te beëindig [KLANK]
ENG TrumpOnPlan