Skip to content

Pad gesluit in Wynberg weens ernstige oorstromings [KLANK]

# Die Johannesburgse Metropolisie sê daar is ‘n dringende padsluiting in Wynberg weens ernstige oorstromings. Die woordvoerder, Xolani Fihla, sê die Pretoria Hoofpad op die hoek van Wattlaan is tans gesluit vir verkeer. Hy sê die oorstromings is ernstig, en raak veral die snelbusdiens in die gebied en die pad is tans onveilig vir gebruik:

ENG XolanionSevereFlooding