# Forum for South Africa vra president Cyril Ramaphosa en die Madlanga-kommissie om dringend aandag te gee aan die moontlike onttrekking van die getuienisleier, advokaat Terry Motau. Hy het volgens berigte aangedui hy gaan bedank, maar weier om redes te verskaf. Die kommissie sê hulle gaan nie personeelsake in die openbaar bespreek nie. Die forum se leier, Tebogo Mashilompane, sê Motau se moontlike bedanking laat vrae ontstaan oor die kommissie se geloofwaardigheid:
Forum for SA bekommerd oor moontlike bedanking van Madlanga-kommissie se getuienisleier [KLANK]
ENG TebogoWithdrawal